
Ek dink die manne met die v8's is meer nervous as ek

Ek sal dalk net n nuwe air filter in sit, glo nie dit gaan help om nog krag te probeer maak nie........
Ek glo my traksie gaan voldoende wees, maar glo dit of nie, ek is eintlik baie nuskurig om te sien of hy n duin kan klim