So amper of mens moet hulle omkant vang

Jy moet uitmaakWilkie wrote:EK HOOP MY 4.8 LOOP teen daai tyd al....![]()
Tinus lotz wrote:Laas was dit baie rustig ek is seker dit sal nie n probleem wees nie miskien bring Dave vir Tequila ook saam dan is hulle maaitjies daartour de frans wrote:Tinus, dis reg tel my in. My vrou moet net haar velof bevestig.
Dalk kan ons as n groep ry uit die Kaap. Net n idee.
Ek sal wel my karavaan wil sleep, waar kan ek reels en regulasies kry van boegoeberg of river camp?
Ek het n 9maande oue pitbull, hy mag dalk my adress verander as ons weg is. (hy het Dec in die huis ingebreek...)
Dit gaan dalk bepaal of ek aleen kom.
Groete
Frans
Ha ha ja Tommy ek dink ons diesel manne gaan verseker meer sukkel...... maar probeer gaan ons probeerTommie wrote:O ja voor ek vergeet, vir al julle koolstowe.... Onthou daar is net een "TRILL" vir die sand en dit is n "PETRILL".
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests