Patrol acting funny

Transmissions, Transfer Boxes, Axles, Drive Shafts
Post Reply
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Patrol acting funny

Post by Wynvat »

I am at a loss.

On Monday my wife wanted to use the Patrol. She started it, and moved the gear leaver into Reverse. She stepped on the accelerator, but nothing happened. The Patrollie did not move. She then shifted to Drive and stepped on the accelerator. Still the Patrollie did not move. Fortunately so, because the garage wall was in front of it.

She went through this sequence 3 times, but the Patrollie refused to move. She left it at that.

Yesterday morning I tried it. Same thing.

I played around with the gear lever, by shifting it from Park to Drive to Neutral and back.

When I shifted to Reverse again, it worked. No problem.

I have used the Patrollie yesterday and today, and everything works fine.

Could anybody explain this? :think:

(I did wash the engine bay on Saturday, with a hosepipe, not a highpressure hose. But it worked fine on Sunday).

I would really appreciate any suggestions.
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
User avatar
Wheels
Senior Member
Senior Member
Posts: 161
Joined: 09 Apr 2009 08:32
Been thanked: 2 times

Re: Patrol acting funny

Post by Wheels »

It would have been nice to see if any error codes were produced during that time. Most possible code could have been DTC P0705 wich would have indicated the Park Neutral switch. This sens a signal to the TCM . The relay is in the engine bay.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Patrol acting funny

Post by JG Shields »

It seems to be an electrical problem and the only way to track it down is by "consult" diagnostics (not always relyable) and/or physical inspection. The most likely faulty components are:

1. The switches on the gearbox. (neutral, speed etc.) Consult will pick this up. However, the fact that it recovered itself rather indicates to the second possibility...
2. The micro switches on the gear lever. It is possible that one or more switches became sticky which in turn will not release the signal for the previous gearlever setting, which in turn will result in the gearbox ECU to play dead. Consult will not pick this up.

My personal opinion: I do not think that it is something big and should be resolved at fairly low cost.
Patrol fan!
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Patrol acting funny

Post by Wynvat »

Dankie kerels. Ek dink ek gaan maar die probleempie ignoreer totdat dit dalk weer gebeur. Hoe se hulle, "If it's not broken, don't fix it". Ek wil nie krap waar dit nie regtig jeuk nie.

Ek onthou ek het in 1993 'n splinternuwe Jetta CL gekoop. Toe dit omtrent 5000km opgehad het, het dit een nag omtrent 12-uur op die N1 buite Colesberg, op 'n reguit stuk pad, teen 120km/h, net uitgesny. Die enjin het gevrek, die ligte het afgegaan, en die radio het afgegaan. Gelukkig het die stuurwiel nie gesluit nie. Ek het afgetrek, uitgeklim en om die kar begin loop. Toe ek voor die kar kom, het die ligte en die radio weer aangegaan. Ek het ingeklim, die enjin aangeskakel, en hy het weer gevat. Die volgende dag is ek op Bloemfontein na Volkswagen toe. Hulle kon niks fout vind nie, trouens, ek het die idee gekry hulle dink ek het gehalusineer. :idea:

Ek het die ou motortjie nog vir lank daarna gehad, en nooit weer 'n probleem gehad nie.

Ek dink hierdie is maar een van daardie gevalle. Wel ek hoop dit is...
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
User avatar
JohnBoyZA
Site Admin
Posts: 1339
Joined: 02 Apr 2009 14:34
Full Name: John Murray
Nickname: John Boy
Home Town: Bloubergstrand
Current 4x4: Patrol GRX 4.8
Home Language: Afrikaans/English
Location: Big Bay, Cape Town
Has thanked: 1046 times
Been thanked: 231 times

Re: Patrol acting funny

Post by JohnBoyZA »

het dit een nag omtrent 12-uur op die N1 buite Colesberg
Is jy seker dit was nie buite Uniondale nie? :wink:
Nissan Patrol, GRX, 4.8 (GU Y61)
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Patrol acting funny

Post by Wynvat »

JohnBoyZA wrote:
het dit een nag omtrent 12-uur op die N1 buite Colesberg
Is jy seker dit was nie buite Uniondale nie? :wink:
HaHa. DIT het by my opgekom. Miskien moes ek so gese het, en nie feite in die pad van 'n goeie storie laat staan het nie. :lol:

Maar dit was "spookie".
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Patrol acting funny

Post by JG Shields »

Wynvat, dit kan natuurlik 'n eenvoudige GROND probleem ook wees.

Die nadeel om dit so te los is dat jy nie weet waar en wanneer en vir hoe lank hy volgende keer weer so maak nie. Indien mens wel kon vasstel, kan dit maar weer iewers in die bos gebeur, jy kan dit ten minste fix. Dis dalk tog die gemoedsrus werd om net vinnig vir CONSULT daar in te prop en sien wat hy uitskop.
Patrol fan!
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Patrol acting funny

Post by Wynvat »

Dankie JG, jy is tog reg. Ek sal dit maar doen.
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
User avatar
Saltman
Moderator
Posts: 281
Joined: 04 Apr 2009 16:03
Full Name: Herbie Hellstrom
Nickname: Saltman
Home Town: Durbanville, Western Cape
Current 4x4: Land Rover Discovery Series 3 TDV6 Auto
Land Rover Discovery Series 1 Tdi.
Land Rover Discovery Series II Td5
Home Language: Afrikaans / English / German
Location: Durbanville, Western Cape

Re: Patrol acting funny

Post by Saltman »

Ken nou nie julle fancy autoboxe se tricks nie, maar het jy begin kyk van 'n eenvoudige praktiese oogpunt.
Bv het die kort kierie nie dalk in neutral geglip nie? Trek hom net deur na 4L en al die pad terug na 2H om seker te maak jy het 'n positive lock.

(Ek neem aan die auto is ook part time 4x4?) en dat hy dieselfde meganisme in die transfer case het as die manual wat beteken dat jy van voor na agter 2H - 4H - N - 4L skakel).

Andersins klink dit na 'n elektriese probleem soos wat die manne verduidelik het - en dis goeie raad oor die skoon ordentlike earths!!!

Voorspoed, want so iets sal my irriteer tot ek hom kry!
Saltman:
One foot in Land Rover land and one foot in Patrol land and the sensitive bits are hanging in the salty sea in between!
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Patrol acting funny

Post by JG Shields »

Saltman,

Jy's heeltemal reg met jou "kort kierie" opmerking. Dis dikwels so 'n eenvoudige probleempie wat die fout veroorsaak. Toe ons Lasarus se nuwe 4.8 hart en siel oorgeplant het, wou hy eers nie start nie. Die paneelbord het gese hy's nie in PARK nie, terwyl hy beslis in PARK was. By nadere inspeksie was dit net die rat hefboom meganisme tot onder by die ratkas wat 'n fyn verstelling nodig gehad het om die "neutral switch" te druk dat hy registreer.

Ja, na die beste van my kennis gebruik al die Patrols dieselfde "transfer box". Dit beteken dat die kort kierie meganisme en gepaardgaande 4x4 skakelings op almal dieselfde werk. Selfs my 2001 auto diesel het dieselfde "transfer box" as die 2007 4.8 petrol wat hy nou in gekry het. Terloops, die auto ratkaste in die 4.8 Patrols is in werklikheid die INFINITY ratkaste wat in baie ander fabrikaat voertuie gebruik word regoor die wereld. Dis 'n ratkas met 'n baie goeie reputasie. Dis onder andere waarom Nissan nie self aan die ratkaste werk nie maar wegstuur as iets gedoen moet word. Ek het 'n baie gedetaileerde handleiding op die ratkas (elektroniese formaat) as iemand dit ooit nodig het.

Laaste opmerking hieroor. Mayfair Auto in Johannesburg is die ratkas spesialiste vir INFINITY (en Nissan). Nissan reken dat geen klient direk na hulle kan gaan vir hulp/diens nie. Ek wou graag 'n hele klomp toetse op Lasarus se ratkas laat doen om te verseker alles is reg nadat die oorplanting gedoen is. Deur Nissan sou dit my ongeveer R2100 gekos het vir die toetse, sonder enige werk gedoen indien nodig. Ek het reguit Mayfair toe gery. Hulle was uiters verbaas om te hoor wat Nissan vir my vertel het. Die toetse wat ek gedoen wou he het hulle minder as 'n halfuuur geneem. Ek het 'n koppie koffie gekry om te drink, lekker oor baaaaie ratkas dinge op die 4.8 gesels en verder niks betaal nie.
Patrol fan!
Post Reply

Return to “10. Drivetrain”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 4 guests