Ons wag nou vir ons liewe Nissan SA vir 'n paar parte wat hulle nou weet nie stock vir die (flagship) Patrol nie....Ek sit sommer hulle netwerk en internet af....nee wat, dan wag ek nog langer.
Hou vir my duim vas dat hulle alles kry en kan klaar maak voor die manne Dinsdag sluit.
Hulle haal hom uit spuit hom maar niks...toe ek vanmiddag daar kom se hulle geen luck nie.....vra toe vir 'n lekker stewige phillips tik tik tik en woeps kom die idle revs reg...
Die Visco is nuut soos meeste te goed buiten die engin en so aan....maar die skop vir my teveel in. sal haar so bietjie ry en kyk wat gaan aan...dit was wel baie warm vandag.
Verder voel sy net soos voor al die drama...trek bef.K, lekker om weer die 4.8 onnir die g.t te he...ek het haar baie gemis die laate 6 weke...
Patroliax se makeup sal maar wag toe vogende jaar, maar meganies is sy 100.....
Na nog 'n 23 dae se gewag kry ek more 'n waterpomp...400km na my vorige post het die ding opgepak....Nissan SA vat toe van die 2 de tot nou toe om vir my een te kry.......
Water pomp in gesit en 'n dag later het die "nuwe" aircon comprssor opgepak. Gister weer terug gekry na nog 'n maand se wag vir Parte......NISSAN SA SUCKS...Vandag vir die eerste keer met 'n smile in Midrand aangekom....ek hoop die smile bly lank op my gesig....