Goeienaand Forum, ek het vanoggend met die eienaar gesels. Julle sal meer weet en verstaan van die data, vir my klink dit soos stuifmeel vir bye!
Die Patrol het aan 'n dokter behoort en is baie goed toegerus.
- "Winch" ter waarde van R11000
- Kenwood klanksisteem ter waarde van R13000
- Chip lewer 215kW en 460Nm
- Omskakelaar vir 220V, tot 1.6kW, driepuntmuurprop reeds gemonteer
- agterste sitplekke het nog nie gewerk nie
- 4.8l petrol gee 5.5-6.3km/l