Ek stem, lyk glad nie soos n kar se clutch wat net neutral gehad het nie......het n catastrofic failure verwagPeter Connan wrote:Ek verstaan nie. Daai clutch lyk dan vir my nog heel ok?

Ek stem, lyk glad nie soos n kar se clutch wat net neutral gehad het nie......het n catastrofic failure verwagPeter Connan wrote:Ek verstaan nie. Daai clutch lyk dan vir my nog heel ok?
Piet ek stem saam. Maar ek wou nie self so se nie, want ek het nog nie soveel clutches gesien nie, na hulle klaar is nie.Peter Connan wrote:Ek verstaan nie. Daai clutch lyk dan vir my nog heel ok?
Sit hom terug, en dan kom die kar weer nerens in rat nie!Bruin Beer wrote:Alex,
Ek sou tempted wees om daai clutch nog terug te sit.
Dit moet dan iets met die Flywheel/pressure plate/clutch plate kombinasie wees.
Is dit 'n Nissan / Toyota mix bread?
Daai plaat het verseker in normale omstandighede nog baie lewe oor.
Net my persoonlike mening.
Riaan
Dankie, dit is iets om te check.Peter Connan wrote:Hou die clutch plaat vir 'n spare.
Dit.maak sin dat die pressure plaat kan collapse as hy nat word. Maak seker al die proppe en bellows is reg, daar moenie eintlik water en gemors daar kan inkom nie.
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests