Oom Mac, as jy nog nie reg gekom het nie, daar is iemand in Midrand wat rims het. Dit is Nissan rims (16 * 6.5jj) en die sentergat pas op my Safari, maar die offset is negatief en dit maak die spoorwydte so 3" smaller. Voor is dit nie 'n groot problem nie, maar agter kan die band baie na aan die chassis wees. Dit is dalk nie 'n problem op die sleepwa nie en kan in 'n noodgeval op die Safari/Patrol gebruik word. Hy het dan ook van die pro-white rims wat so 7" wyd is met 'n 30mm offset. Dit is Miguel 0 agt 2 49 ses 4 een een 6.Kagiso II wrote:Ek soek ook n paar 16" Patrol steelies .. 3 vir my sleepwa en 4 spaar vir die Inyathi.. wat prys jy vir joune ??
16" rims for Y61
- Carel
- Senior Member
- Posts: 213
- Joined: 25 Jul 2011 08:41
- Full Name: Carel Vos
- Nickname: Carel
- Home Town: Germiston
- Current 4x4: 84 Safari
2001 Patrol 4.5 GRX - Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: 16" rims for Y61
Work is only hard for those who hardly work
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3328
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 237 times
- Been thanked: 203 times
Re: 16" rims for Y61
6.5jj is dieselfde rims wat op my bakkie is. moes 30mm spacers opsit om te verhoed dat hulle(bande) nie skuur nie.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 16" rims for Y61
Hier is hoe die stel lyk vir die gene wat belang stel
- Attachments
-
- IMG_2198.JPG (2.12 MiB) Viewed 2265 times
-
- IMG_2199.JPG (2.49 MiB) Viewed 2265 times
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 16" rims for Y61
Spaar wiel studs en doppie
- Attachments
-
- IMG_2200.JPG (2.73 MiB) Viewed 2257 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests