Hi ammal
P'ty van jelle weet dit al - anner weet dalk nie - as jy vrinne het of vermoed iemand gaan daai rigting - adviseer dat hulle liewer "Hunter's Road" vermy ...
Jaaaaaaaaa - oompie weet dis lekker daar - maar dis minner lekker in 'n Zim-Sel.
BEELD 7 Feb.2010
Botswana slaags met Zim ná verdwaaldes gearresteer word
2010-02-07 22:53
Erika Gibson
Betrekkinge tussen Botswana en Zimbabwe het ’n laagtepunt bereik met Botswana wat ’n ultimatum van 24 dae aan Zimbabwe gestel het om sy verdedigings- en intelligensie-attachés aan die land te onttrek.
Dit kom ná ’n dispuut tussen die twee lande oor die arrestasie van drie regeringswildwagters van Botswana wat glo sowat drie weke gelede uit onkunde oor die Zimbabwiese grens gedwaal het.
Die drie was op die spoor van ’n trop leeus wat verskeie koeie in Botswana verskeur het toe hulle hul in ’n Zimbabwiese grenspatrollie vasgeloop het.
Hulle het die Zimbabwiërs glo gevra hoe om weer op die regte pad te kom, maar is vervolgens gearresteer.
Die Botswana-regering het die naweek in ’n verklaring gesê hy het reeds sy eie attachés in Zimbabwe onttrek.
Botswana het twee jaar gelede reeds sy ambassade in Harare gesluit, blykbaar uit protes teen die onreëlmatighede wat met die verkiesings dié jaar in Zimbabwe plaasgevind het.
Ná die jongste voorval het verskeie regeringsleiers glo vergeefs probeer om die dispuut by te lê.
The Zimbabwe Times berig dat Botswana se minister van buitelandse sake, mnr. Phandu Skelemani, sy frustrasie uitgespreek het oor Zimbabwe se beweerde onverbiddelikheid om die wildwagters vir betreding te vervolg.
Die Zimbabwiese ambassadeur in Botswana het aan hom gesê die regstelsel in sy land moet sy gang gaan, terwyl Skelemani se pogings om met Zimbabwe se buitelandse minister te praat ook onsuksesvol was.
Verlede week het Skelemani ook by die Afrika-Unie-vergadering van buitelandse ministers in Addis Abeba sy Zimbabwiese ampsgenoot sonder sukses probeer ontmoet.
Die verbouereerde wildwagters het intussen reeds in die hof by Victoria Falls verskyn.
Hulle bly in aanhouding.
Nou het pres. Ian Khama die Zimbabwiese regering tot die einde van Februarie gegee om sy attachés aan Botswana te onttrek.
Hy is een van die min Afrika-leiers wat sonder skroom kritiek op die regering van pres. Robert Mugabe uitspreek.
Daar is geen grensdraad tussen die twee lande nie en al wat dit skei, is twee grondpaaie.
Luidens die koerant gebeur dit gereeld dat mense onwetend die grens in die Kasane/Kazungula-omgewing oorsteek.
In die verlede het Botswana Zimbabwiese veiligheidsmagte, wat óók oor die grens gedwaal het, teruggestuur sonder dat hulle vervolg is.
- Beeld
Trouble with the Neighbours
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Trouble with the Neighbours
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Trouble with the Neighbours
Baie wys om Hunter Road te vermy.....maar ai, daai pad tussen Nata en Kasane is darem 'n nagmerrie.
!
!
Patrol fan!
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: Trouble with the Neighbours
As l die regerings in die sub streek optrresoos Botz sal diie Zim kwessie al jare gelede opgelos gewees het.
Die Botz. regering skroom nie om Zim, te veroordeel nie , en dit is nou n manier deur n wettelose land om n ander se burgers terug te kry.
Selfs Festus Mogae was nie eers Bob se mater het , Festus het openlik gese Bob is tiran wat uit die kussings gelig moet word.
Maar nou ja, die ANC is groot maters van Bob, so hy sal bly tot hy die lepel in die dak steek.
Politiek is n nare ding !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: Trouble with the Neighbours
Ek het al geproe of dan nou, amper toe gesluit in Zim.Lang storie......Ek het my los gepraat en toe die beamte wegloop draai hy om en kyk na my,ek dink nou kom hy weer met n belaglike storie om my toe te sluit.Toe vra hy vir petrolgeld vir die polisiewa.
........
Ek was 8dae in zim en zambie en elke dag het hulle my probeer toesluit.Ek was gatvol afgetrek deur hulle kamstige mag,en met n bottel Vodka of sigarette was ek weer op my pad.
Ja maar as hulle jou het, gee hulle jou hel oor n los skoenveter,n joke daai deel van hulle, n joke.
Ek was seker gelukkig ,maar jy moet steetwise wees.
Groete
Frans
O ja ek het met hulle gemors,ek gee my voertuig dokumente onderstebo aan,dan kyk daai ou,en gee dit terug met n slim uitdruk op sy gesig.Dan se hy GO,asof hy my n guns doen.

Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: Trouble with the Neighbours
Jip....Ek het al 'n boete (US$5) vir 'n vuil voertuig in Zim gekry. Dit was tussen Vic Falls en Kasane en die voertuie het slegs gelyk agv die roete deur Botswana wat ons gery het. Gelukkig het my dogter dit gewaag om van binne die voertuig alles op video vas te le, insluitende die "polisiemanne", voertuie ens. In Kasane loop ons toevallig 'n baie vrolike man raak wat kom inkopies doen, ons raak aan die gesels, kom agter hy is 'n groot Zim sakeman wat in Kasane sy inkopies doen. Al laggend vertel ons vir hom van ons vuil voertuig boete in Zim. Daai man verkeleur in 6 kleure van kwaadgeit vir sy eie mense. Hy vra toe al die materiaal en bewyse vir ons en is daarmee terug Zim toe. Ongelukkig weet ek nie wat daarna gebeur het nie.
Patrol fan!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Trouble with the Neighbours
J G - hy het seker gemaak dat JY nie daai 'evidaanz' kan g'bruik en dit oppi U-tube sit nie - ''' he "destroyed ot in seconds" na hy by jou weg is. .. Dis waarskynlik jui sy ghoons wat die rip-off gedoen het. Yiopppp - Dis MY Afrika - never a dull moment.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests