


I hope its still happening and is everybody still in ??
It is still happening all right.Wilkie wrote:This tread is very quite....![]()
![]()
![]()
I hope its still happening and is everybody still in ??
Wil jy nie fotos vat van jou diff guard nie asseblief en vir my stuur nieSJC wrote:Ek gaan my rooi patrol die naweek op n trail naby loskop toets om bietjie te "oefen" vir rus de winter...het hom nog nie te veel offroad gevat nie, maar net hier naby die huis...
Maar moet eers wiele met bakkie ruil, spaar wiel nuts uitsort, hilift jacking punte agter op sit, diff guard oor plaas vanaf bakkie, onderste deel van voor bosbumper verwyder, sal maar die sy trappies op los...alles goed wat ek in plek wil he vir rdw.
Het myne by Piet gekoop.. Maar sal vir jou stuur.Wilkie wrote: Wil jy nie fotos vat van jou diff guard nie asseblief en vir my stuur nie
Ek wil vir my ook een bou
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 3 guests