

Dankie Kobus, myne se problem is juis as ek hom met die sleutel sluit. Met die remote werk als 100%Herrie wrote:Hy Patrol het ook nou en dan dieselde probleem maar as die deur nie sluit nie dan sluit ek hom met die sleutel en as ek hom dan later oop maak met die remote en hom weer daarmee laat sluit het ek vir weke nie weer die probleem nie.
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest