Ons het stock van die 4.5 blades. Die part nommers verskil tussen die TB45, TB42, TD42 en TD42TI, maar dit lyk vir my of dit dieselfde blade is. Almal het 7 blades op. Kyk asb of die afmetings dieselfde is as die:
Fan PCD.jpg (178.3 KiB) Viewed 1173 times
Die blades is R640 excl. VAT. Laat weet my asb via epos of julle blades soek en hoeveel. sales@terrainparts.co.za
Edit: Jammer ek sien die PDC is 143 en nie 145 soos op die foto nie.
Dankie
Last edited by Marino4x4 on 29 Aug 2016 09:50, edited 1 time in total.
Mariunus, dis great om te weet jy het stock van die blades en nog beter is jou prys .......gaan eerder nie se wat die dealers soek vir hom nie, julle mag dalk n stroke kry.
Part nommer vir die TD42 is 2106005D01 en ek glo dis dieselfde as die 4.5 sin