Like this video.

Johannes watse spoed moet mens handhaaf om die doodsakker suksesvol te doen?
Neem aan jy kan nie te stadig ry nie?
Die gevaar area in die Doodsakker self is net 60Km lank, so teen daai spoed is jy in n uur reg deur.SJC wrote:
Like this video.![]()
Johannes watse spoed moet mens handhaaf om die doodsakker suksesvol te doen?
Neem aan jy kan nie te stadig ry nie?
Eddie,Eddie Solomon wrote: ...
'n Ander ding wat my pla is die roes. Hoe verhooed jy roes op die chassis? Ek het 2 jaar terug die sout paaie gery in Namibie, my kar dieselfde dag onder gewas en nog steeds roes gekry. Wil dit nie graag met die Patrol doen nie! Iemand van die groep stel voor ons spuit die chassis met diesel voor ons die doodsakker ry. Klink na 'n plan maar dan het ons al die stof daarna wat gaan aanpak.
...
Baie dankie Ian. Lyk my dis my lot!iandvl wrote:Eddie,Eddie Solomon wrote: ...
'n Ander ding wat my pla is die roes. Hoe verhooed jy roes op die chassis? Ek het 2 jaar terug die sout paaie gery in Namibie, my kar dieselfde dag onder gewas en nog steeds roes gekry. Wil dit nie graag met die Patrol doen nie! Iemand van die groep stel voor ons spuit die chassis met diesel voor ons die doodsakker ry. Klink na 'n plan maar dan het ons al die stof daarna wat gaan aanpak.
...
Ek sal gewoonlik my chassis met diesel spray voordat ons sout water toe gaan (ie: Moz / Sodwana / ens). Dit werk goed. Kar gaan vir 'n dag of twee 'n bietjie soos Cedric se "oil burner" ruik, maar na 'n dag of twee, raak dit beter. Die diesel raak ook na 'n dag "droog". ie: Die stof pak dan nie aan nie. Het dit al baie gedoen, en baie grond paaie gery, en het nog nooit gesukkel moet stof wat aanpak nie - sodra mense die diesel spyt 'n dag of twee voor die tyd.
Ek gebruik een van daai pressure / pomp tuin bottels wat mense vir gif gebruik. Hulle het 'n lekker lang en dun spyt pyp, so mens kan mooi bykom in al die date en pype van die chassis. Hoop dit help.
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests