Sh$T dis nou bad luckJohannes van die See wrote:Dis reg ja, Cobus Erasmus, eienaar van Red Pepper 4x4jonathan wrote:Dit is presies wat ek soek daai Johannes. Baie baie mooi. Is dit die manne daar oorkant die steengroewe in Vredenburg wat hom bou?
Cobus is n pel van my, hyt laatweet hulle trek ook 3 weke Vanderbijl Park toe so die was my laaste kaans om sy bumper op te kry.
As jy dalk mooi vra kan hy jou dalk nog help, hy het my bumper in n week klaar gemaak maar hy is redelik vol geboek vandat almal gehoor het hy trek.

