Wilkie wrote:Vir die "lucky ones" is dit nog net 7dae dan vat julle die pad Goyani toe...
Ook bly om te sien die getalle word meer en val nie soos laas jaar nie

Ja, ek het nog baie klein goedjies om uit te sorteer. tyd is min...
besig om 'n canvas canopy tent ding te reel (te laat maak)..het reeds houd basis gemaak om op te slaap (agter op bakkie). moet nog gas bottel vol maak. kyk of al my kamp toerusting en eetgery ens nog reg is.. al die elekroniese toerusting se battery laai... het stickers vir my bakkie gemaak vir die trip, wou nog slides/guards laat maak om die leafspring mounts te bveskerm - dink nie dit gaan gebeur nie, het n langer exsterne arial vir my uhf radio bestel wat ek volgende week moet oplaai in nelspruit, en probeer onthou wat ek nog nodig het vir die trip.
soos ek sê, klein goed...
