
Ek wil net graag hoor wie sou belangstel in 5 x 17 duim rimme , oorspronklik , nog steeds op 4.8 2005 GRX . Wil vir die trollie n paar Black Rhinos opsit maar wil eers hoor wat ek vir my mags kan kry .
Sal later fotos opsit , het paar krap merke op maar is beryd om dit te laat regmaak voor ek verkoop !


Groete