Ek het n 4.8GRX 2011en speel met die gedagte van n Free Flow exhaust sisteem. ek het reeds met Abel by Viper gepraat en pryse gekry. Die groot vraag is of die sisteem die geld werd is en wat is die kort en lank voordele van:
1:Doen ek die sisteem net na die manifold pyp alleen?
2: of doen ek compleet met manifold?
3: wat se grote pyp 63 of 76?
4: hoeveel bokse
My mods is alreeds 33"MT bande 17", voorste en agterste staal bumpers, winch, roof rack, heavy duty rock sliders en n drawer sisteem. al hierdie mods maak die Patrol reeds swaarder as wt hy is. ek sleep n Jurgens Exclusive karavaan en kom agter ek moet haar redilik diep trap om weg te kom. Op die styltes speel hy tussen die ratte en voel baie ly "meskien my bestuur styl"
Kan iemand my meer raad gee iemand wat spesifiek Viper al in het rondom performance en brandstof gebryk.EN TEN LAASTE DINK JULLE DIT IS DIE GELD WERD??????
