THABIES se hendjen is die ZD 30 import van 'n Pathfinder [aka HARD BODY hier by ons] sy oorspronklike mopuster het gegroet doerrrrr inni begin al.
So van die onnerdele van die Patrol se spaanse enjin en die Hard Body se Japanse enjin passi opmekaar nie [Turbo en nog paar goete .. ECU en die MAF sensor en die ABS is bikki anners.. seker nog wat ik nie van weet nie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!