

Dag Carel. Vertel aseblief meer. Ek wil al cab change en alles. Want ek weet nie van die conversion nie. So ek was bang dat daar onder die verf baie goggas weg kruip.Carel wrote:Dit lyk defnitief soos 'n Meano conversion, want die agterdeur is dieselfde as my Safari sin wat ook deur Meano's omgebou was
Herrie wrote:Hy lyk baie oulik!!![]()
Herrie wrote:Hi Josh, as jy by ons Klup se 10 Anniversary kan wees sal ek die Manual CD kan gee behalwe as jy gereeld lughave toe kom in Kempton Park kan ek dit daar ook vir jou gee.
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests