

Ek is nie seker nie Herrie, ek het sommer net die band groodte ge google en toe kom ek op n site af waar hulle die vergelyk het. Dink nie dis n bekende maak nieHerrie wrote:Dankie vir die fotos Michael en watter tipe bande is daardie?
Dis die all terrains? Ja ek hou van grabbers.Wilkie wrote:Fanus ek het 265/75/16 General Grabbers op en het boot gesleep op Ponta het in die modder gejaag tussen Mbazwana en Jozini het koos seklip gedoen en daar is geen tyre noise op die teerpad nie en hulle het my R1600/band gekos..ek dink dis n goeie koop gewees![]()
Is dit nie anders om nie?Michael wrote:Fanus onthou nog its ook. Met 285's kan jy die bande papper ry as met 255's ...
Ek ry met 0.9 - 1.0bar as ek offroad.....selfs in klippe. Ek het 305/75/16 op en het die hele Jamboree en berg roete met 1.0 bar gerySJC wrote:Is dit nie anders om nie?Michael wrote:Fanus onthou nog its ook. Met 285's kan jy die bande papper ry as met 255's ...![]()
Maar hoe pap wil jy regtig jou bande ry? My bande is gewoonlik 1.2-1.4 wanneer ek offroad gaan. Jy gaan nerrens met 'n 285 kan uit ry waar jy nie met 'n 255 kan nie. (of 'n 235 vir arguments onthalwe). 'n groter wiel diameter gaan jou meer help offroad as 'n breer band.
Interresante ding is dat die ouens oorsee betaal meer vir 255/85r16's as vir 285's...
P.S. maar ek stem saam 285/75r16 is die perfekte grote vir 'n patrol... maar eish, R5k meer vir 'n stel....
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests