Abel het reeds n jaar terug die agterste deel vervang en nou net die branch en 2 in 1. 300nm en 135kw. Het op n stadium 146kw gesien maar ek verkies minder krag wat betroubaar is.
Piet, dit was laat op n vrydag middag met familie wat by die huis gewag het vir nog n afspraak. Volgende keer
