Andre laat ons net eers bevestiging kry van Tinus en die Toy ouens voor ons begin bespreekandredurand wrote:Ek is in vir daai naweek sal die saterdag more dou voor dag daar wees ,Dan kamp ons tot die Maandag soo bespreek vir my in staanplek of moet ek self bespreek stuur vir my asb die inligting dan kan ons saam die toys tou wys maak![]()
![]()
