My 4500 GRX...

Showcase your baby
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Tinus lotz »

Piet ek dink dis 6duim daai....mag verkeerd wees
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Peter Connan »

Fanus, die agter skokbrekers tussen kar en bakkie is nie dieselfde nie.

Die kar s'n is 15mm langer as die bakkie s'n.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Tinus lotz »

As mens die bakkie lig ga hulle werk?
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by JoshJ »

Tinus lotz wrote:As mens die bakkie lig ga hulle werk?

Se ek ook :mytwocents:
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
Wilkie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1402
Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Wilkie »

Peter Connan wrote:Dis min dat ons die geleentheid kry om in ander ouens se karre te ry, wat eintlik nogal jammer is.

Ek het gister die geluk gehad om in Dirk se kar te kan ry. Myne het OME skokbrekers en vere van onbekende herkoms (ek kon hulle nog nie identifiseer volgens enige gepubliseerde waardes nie), Dirk s'n het 'n 4" TJM Gold.

Wat vir my opmerklik was is dat myne baie meer sekuur en in-beheer voel op die snelweg, maar dat Dirk s'n baie meer gemaklik is op slegte grondpad. En myne is in die opsig beter as enige ander Patrol warin ek nog gery het...

Die tipe suspension speel definitief 'n groot rol in ry-gemak, maar sonder om rug-teen-rug te toets op dieselfde tipe kar as wat mens wil ry is dit bai moeilik om te weet wat jy gaan kry...
Ja Peter,my eerste Patrol 1998 4.5Gl het 3" lift gehad en het so bietjie gewonder op die pad en was meer aan die harder kant van lekker ry en dit op grondpad ook
My tweede Patrol 1999 4.5 Grx was nog standard gewees maar met omu skokbrekers en die ry genot tussen die twee was groot verskil.hier die Patrol was soos n Limo in vergelyking
Toe ek n winch op sit voor het die neus gesak en ek het n 2"lift EFS...(want dit was die goedkoopste opsie) die Patrol ty definitief harder maar hanteer grond pad baie goed....
Ek kan daai kort pad tussen Jozini en Sudwana gemaklik vinniger en meer gemakliker met die huiglike 2" lift en ook geen vibrasies nie :mytwocents: :mytwocents:
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Peter Connan »

Tinus lotz wrote:As mens die bakkie lig ga hulle werk?
In die eerste plek, 'n lift beteken nie jy kan langer skokbrekers akkomodeer nie. Tensy jy die bump stops verleng, gaan die compressed lengte nie verander nie.

Die ander ding is dat die OME katalogus niks praat van rates en valving nie. So daar is dalk meer verskille as net die lengte.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3328
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 237 times
Been thanked: 203 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by SJC »

Waar kan ek ordentlikke rubber matte vir die wa kry?
Op die oomblik is daar net gewone matte in, die gaan nie lank skoon bly nie.
My kinders hou daavan om op die jump seats te sit, die voorste ry is permanent op gevou. :think: WWW
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
Russ Kellermann
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1148
Joined: 01 Feb 2010 22:39
Full Name: Russell Kellermann
Nickname: Russell Kellermann
Home Town: Cape Town now, grew up on the Wild Coast.
Current 4x4: 2007 Patrol 4.2D Pickup
2005 Patrol 4.2TD Wagon
Home Language: English
Has thanked: 8 times
Been thanked: 94 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by Russ Kellermann »

Peter Connan wrote:Fanus, die agter skokbrekers tussen kar en bakkie is nie dieselfde nie.

Die kar s'n is 15mm langer as die bakkie s'n.
In addition to this, the Wagon also uses eye to eye whereas the pickup uses eye to pin.
'07 Patrol Pickup TD42 N/A,285's KM2,3" Lift,ONCA Bars,Warn High Mount,Alu Canopy, and some other Stuff.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3328
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 237 times
Been thanked: 203 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by SJC »

Russ Kellermann wrote:
In addition to this, the Wagon also uses eye to eye whereas the pickup uses eye to pin.
Interesting, didnt think of this. Will go have a look underneath both and also measure the shocks.. :thumbup:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: 4500GRX: Nou het ek twee Patrols...

Post by JoshJ »

Hoor by Takla of Escape gear vir matte
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests