As Herman (Engel) hoor ons gaan wraggies by Groenkloof ry met ons Patrollies is ons almal kniediep in die sop! Maar dit is gerieflik naby vir my, dus sal ek julle more oggend daar kry. Gaan ons sommer weer 'n ou vleisie braai & 'n ou ietsietjie drink na die tyd?
PS: Tjaart, kan ek maar een van my luislange saambring om daai "poefadder" van jou geselskap te hou?
