Replacement Bumper on Gumtree

Vehicles Components & Accessories For Sale/Swap
User avatar
jonathan
Senior Member
Senior Member
Posts: 274
Joined: 20 Aug 2012 16:24
Full Name: Jonathan Venter
Nickname: jonathan
Home Town: Jacobsbaai
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 9 times
Been thanked: 43 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by jonathan »

Cool dis goed om te weet thanks Tinus :thumbup: . Ek gaan in elk geval die naweek die TJM bulbar afhaal vir in case iemand hom dalk wil he. Dan maar die plastiek bumper wat ek by Louis gekry het opsit tot ek die een verkoop het en 'n ander een kan koop
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3328
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 237 times
Been thanked: 203 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by SJC »

Tinus lotz wrote:Fanus koop daai een en ruil hom vir die tjm
jonathan wrote::lol: Klink vir my na n plan Tinus, maar ek dink die afstande is bietjie hectic! :think:

Jonathan stel jy belang om so iets uit te werk? Dan gaan ek vir die ou se ek vat die bullbar? (as jy nie ruil nie sal ek bulbar vir my hou).
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
jonathan
Senior Member
Senior Member
Posts: 274
Joined: 20 Aug 2012 16:24
Full Name: Jonathan Venter
Nickname: jonathan
Home Town: Jacobsbaai
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 9 times
Been thanked: 43 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by jonathan »

SJC wrote:

Ja Fanus ek dink dit kan werk, as jy seker is die TJM sal op joune kan pas. Myne is 'n 2005 model so dit behoort, maar soos jy gese het hy kan dalk ook 'n bietjie te wyd wees agv die fender flares :think:
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by JoshJ »

Fanus, die Y60 (soos joune) en Y61 se goete pas nie leke voor nie. Glo my het al hard probeer. Jy gaan met gaps sit wat jou soveel geld gaan kos om toe te maak as om net te wag vir n reg bumper. Hoor by Tinus of ettiene se oue al verkoop is. Hys perfek vir jou kar. Was iets soos 6k met spots.
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3328
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 237 times
Been thanked: 203 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by SJC »

Is y60 nie n GQ nie? Sover ek weet is my 2008 gu wel n y61 :think:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by JoshJ »

N GQ is n GQ. Die GU is vanaf laat 90's. Die eerste was n GU Y60. En vanaf 2005 is die GU Y61. Jou bakkie se cab is n GU Y60 shape. Hulle het die bakkie nou die dag gefacelift.

Selfde as Michael en Cedric sin
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by JoshJ »

Ok Fanus. My bad.
Die GQ en Y60 is die selle ding. Maar hoe dit ook al sy, jy het n pre facelift shape neus op jou bakkie. Ek en micheal het al ons karre gemeet. Die facelift neus is heelwat langer en breer as die pre facelift. So jy moet kyk vir n preface lift bumper. Ek het al n pre-facelift try fit. En hy was kort aan ali kante.
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
User avatar
jonathan
Senior Member
Senior Member
Posts: 274
Joined: 20 Aug 2012 16:24
Full Name: Jonathan Venter
Nickname: jonathan
Home Town: Jacobsbaai
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 9 times
Been thanked: 43 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by jonathan »

Jy behoort op jou VIN nr te kan sien of dit Y60 of Y61 is. Maar ek is onder dieselfde indruk dat die GQ's Y60 was :think:
User avatar
jonathan
Senior Member
Senior Member
Posts: 274
Joined: 20 Aug 2012 16:24
Full Name: Jonathan Venter
Nickname: jonathan
Home Town: Jacobsbaai
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 9 times
Been thanked: 43 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by jonathan »

JoshJ wrote:Ok Fanus. My bad.
Die GQ en Y60 is die selle ding. Maar hoe dit ook al sy, jy het n pre facelift shape neus op jou bakkie. Ek en micheal het al ons karre gemeet. Die facelift neus is heelwat langer en breer as die pre facelift. So jy moet kyk vir n preface lift bumper. Ek het al n pre-facelift try fit. En hy was kort aan ali kante.
Jammer Josh daar mis ek jou post terwyl ek besig is om te post :rolling:

Wanneer het die facelift ingekom? Sou my 2005 stasiewa pre- of post facelift wees?
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Post by JoshJ »

jonathan wrote:
JoshJ wrote:Ok Fanus. My bad.
Die GQ en Y60 is die selle ding. Maar hoe dit ook al sy, jy het n pre facelift shape neus op jou bakkie. Ek en micheal het al ons karre gemeet. Die facelift neus is heelwat langer en breer as die pre facelift. So jy moet kyk vir n preface lift bumper. Ek het al n pre-facelift try fit. En hy was kort aan ali kante.
Jammer Josh daar mis ek jou post terwyl ek besig is om te post :rolling:

Wanneer het die facelift ingekom? Sou my 2005 stasiewa pre- of post facelift wees?
Joune is n post face lift. So daai bumper sal pas op jou kar.
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
Post Reply

Return to “38. Vehicles Accessories For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 6 guests