Geen probleem ons is mos vriendelike mensies....andredurand wrote:Miskien bring ek ook n vriend saam jy ry nou nie n Nissan nie hoop nie dit is n probleem nie .Hoelaat vrydag
Ek kamp so 13km van Berakah by Weltevreden ons moet14h00 uit wees so sal so 14h30 da wees.