Ok julle grapgatte, ek het my oorspronklike post ge-edit, dit was R168 800, is nou R158 800, is dit nou so moeilik.

Dis darem sad dat mens die goed moet weggee. Oom Pieter, nou wat laat jou dink die cruiser manne is dom, ons karre is ten minste iets werd, een som wat ons reg gemaak het!!
