beide kan saamkom, kids is in elkgeval gratis , al ry mens heeldag is dit nie so erg nie , ons stop baie en terwyl mens wag vir een kar om oor 'n duin te gaan is daar genoeg tyd vir kiddies om te speel , het al 'n familie saamgehad met 'n 10 jarige , tweeling wat vierwas en 'n 12 week baba !!!
Het baie respek vir die ma en pa gehad !!!
