Engine Oil

Engines and Engine Systems
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Engine Oil

Post by Wynvat »

Soos ek se, dit het 'n gewoonte geword, so ek sal maar aanhou daarmee. Hopelik hou die Trollie dan langer as ek. Want sou ek 'n nuwe voertuig moes koop, weet ek regtig nie wat nie. Niks anders op die mark maak my regtig opgewonde nie. Alles word nou sag, ek wonder of, as daar 'n nuwe Patrol kom, hy nog 'n behoorlike soliede vooras gaan he.
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
User avatar
Izak
Senior Member
Senior Member
Posts: 397
Joined: 12 Aug 2009 16:34
Full Name: Izak
Nickname: Sakkie
Home Town: Alberton
Current 4x4: 2003 Patrol 3.0 D SRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 3 times

Re: Engine Oil

Post by Izak »

Hello

Ek wil nie enige olie nok nie, maar het anderdag 'n BMW enjin gesien wat net op Castrol geloop het. Die binnekant van daai enjin was vol teeragtige aanpaksels wat nie lekker lyk nie.

Die wertuigkundige se dis iets wat hy gereeld met die tiepe olie sien in enjins.

Ek wil net weer se, voor ek 'n vreeslike naamskending eis in die oe staar, ek het gesien, ek het gehoor en dis die informasie wat ek oordra.

Izak
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Engine Oil

Post by tour de frans »

Enige olie wat nie gereeld vervang word nie laat n enjin so lyk,dis gewoonlik die eienaar se skuld en nie die olie nie.Daar word nie n sleg olie gemaak nie,nie vandag se tyd nie,selfs die goedkoop olie in Pick n Pay werk goed.Dis net hoe die olie hanteer word en of dit vir die regte aplikasie was.
Groete Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Engine Oil

Post by tour de frans »

Ek wil net by my vorige post aansluit,en dis belangrik.Jy kan jou kar gereeld diens en op n tyd die enjin oopmaak en sien dit lyk soos teer en nou verstaan jy nie wat aan gaan nie.Die olie het n carbon deposit in agv jou enjin wat hoe slytasie het of jy jaag jou kar baie.n Kar wat hard werk se olie moet meer gereeld vervang word,maar almal volg die diens intervalle en die olie verloor sy doel.(viscosty en smeering)BMW se vir jou wanneer jy jou kar moet diens,al se hy 20000 in die begin en jy ry hard vir 500 km sal die kar vir jou se jy moet diens oor 18000km bv.
Olie top up's "breek ook enjins" moet my nie verkeert verstaan nie.As jy op Shell ry en jy top op met Castrol breek die twee mekaar af en kan nie hul werk reg doen nie.Hulle is alby baie goeie olies. Bly by een olie asook met top up.
Groete
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Engine Oil

Post by Wynvat »

[quote="tour de frans" Bly by een olie asook met top up.
[/quote]

Dankie Frans, dis goeie raad.
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 22 times

Re: Engine Oil

Post by tour de frans »

:thumbup: :thumbup:
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: Engine Oil

Post by Pieter du Toit »

Wynvat wrote:Alles word nou sag, ek wonder of, as daar 'n nuwe Patrol kom, hy nog 'n behoorlike soliede vooras gaan he.
Daar was reeds "spy" fotos van die nuwe Patrol - due sometime in 2010 en nee hy gaan nie meer n solid axcle voor he nie :surprised: . Stem 100% saam met jou - alles word sag!!

Dit bemoeilik mens se besluit beslis in wat volgende om te koop - dis hoekom ek maar vir Blaasoppie mooi nurse - sal hom moet ry tot die body van die chassis afval!!! :lol:

Dalk Disco 3 of 4 :surprised: :redface: :surprised: - glo vreeslike, vreeslike capable voertuie!!! Jy moet glo net prentjies kan lees en verstaan om die goed te kan ry!!! :lol: :lol:

Dan sal ons maar n nuwe forum moet stig!!! :rolleyes:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Tjaart
Senior Member
Senior Member
Posts: 329
Joined: 29 May 2009 16:08
Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
Nickname: TJ
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 2 times

Re: Engine Oil

Post by Tjaart »

OOR MY DOOIE LIGGAAM!! :guntoting:

Ek sal nooi t'n disco ry nie. Van wat ek sien en ondervind en lees, nooit nie. Ek moete ek isbaie beindruk met LR se Spontaneous Combustion ability. Dis iets wat net hulle kan bou. Glo iets met die turbo te doen. Ek ry eerder ou Patrols voor ek aan iets anders raak.

Een vraag wat ek het: Wat is die goedkoopste om te vervaardig? Solid Front Axle of Independent Front Suspension? Kan iemand wat weet my meer vertel? Hoekom het Toyota vir die LC 100 'n SFA en IFS gebou? Nou gaan Nissan die nuwe Patrol ook 'n IFS gee???? :think: . Hoekom gebruik hulle nie net die dieselfde diff wat reeds bestaan en baie goed werk nie?

OOOPS :offtopic:
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil

Aut vincere aut mori
User avatar
Rittelin
Senior Member
Senior Member
Posts: 68
Joined: 03 May 2009 11:04
Location: Panorama, CT

Re: Engine Oil

Post by Rittelin »

I change the engine oils & oil filters on ALL my bikes & cars EVERY 5000km, always! :oldtimer:

The Cruiser now on 284 000km & VW Microbus on 300 000km - both still going strong. :biggrin:

I have experienced with different motor oils over the years (Caltex, Rotella, Dello Gold, etc.) but somehow always liked Shell Helix. Currently running on Shell Helix "for older engines" 15W50.

As Fransman said earlier, these days all oils are good. :salute:
User avatar
Wynvat
Senior Member
Senior Member
Posts: 120
Joined: 08 Apr 2009 09:44
Full Name: Gerhard van Rhyn
Nickname: Wynvat
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol 4.8 GRX Y61 GU(4)
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Engine Oil

Post by Wynvat »

There is an interesting portion on engine oil, starting on page 115, of the GU Reference Document available for download on the Ausie forum, referred to by Koos in this thread:

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=42&t=149

Thanks again Koos, I have printed it and it is definitely worth it. :thumbup:
2007 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
Africa does not break a Patrol. A Patrol breaks Africa.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests