Ons moet eers bietjie by Tinus hulle uitvind of my 2001 towbar vir jou gaan pas.
Ek is besig om vir my n staal bumper te bou en het hom nie meer op voertuig nie.
Dis hoe hy lyk op die voertuig sonder bumper. Het ongelukkig nie foto met oorspronklike bumper op nie. (neem nie baie fotos van agterkant van Patrol

Hier is n foto van tow bar uitgehaal
As die kenners sê dit gaan werk stel ek n ruil transaksie voor!