Nou is dit egter tyd om 'n 4x4 naweek in te pas, dis al amper helfte van die jaar

Ons gaan lekker speel en GROOT kuier ie pak die OBS eerste in

Lysie
1. Dirk - dep paid
2. Oelie - waiting on confirmation of training from work....
3. Chris B - dep paid
4. Peter C - dep paid
5. Mcrite - dep paid
6. Tinus - deciding between 4x4 and dancing....
7. Alex - dep paid
8. Michael - Tentative
9. Schalk - Tentative