Daai Masjien v jou is onstuitbaar!!!
Jy het n wenner gebou en ek dink nie sy gelyke ry in SA rond nie...( of wil iemand probeer)

Kan sien dat jy die regte V8 spares gekies het om daai krag te maak, want die gewone Chevy 350's en 400's met yster heads kan gaan slaap om te dink om daai krag te ontwikkel.
Wanneer gaan jy weer daai duine ry?
Groetnis
Fanie