One DEAD Patrol
- Engel
- Senior Member
- Posts: 112
- Joined: 07 Apr 2009 20:07
- Full Name: Herman Engelbrecht
- Nickname: Engel
- Home Town: Kempton park
- Current 4x4: MQ patrol
Gu Patrol
Triton - Home Language: maakiesaakie
- Location: Kempton Park
- Been thanked: 1 time
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
kan ek vra waar jy die 4.8 enjin gekry het? ek soek ook ene
Herman 0824453301
GU & MQ Patrol, Triton, Mog, Subaru ens.
herman@angeloffroad.co.za
Recovery gear manufacturer, 4x4 equipment supplier.
Full time 4x4 Trainer for Corporate, mines and Private Clients. [All countries]

-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: One DEAD Patrol
'n Forum lid het hier op die forum ge-adverteer dat hy 'n enjin ens het wat te koop is. Dis 'n 2007 model wat in 'n ongeluk was en waarvan die agterkant erg beskadig is.
Ek dink ek weet van nog 'n 4.8 enjin wat te koop is. Ek weet egter nog nie veel nie en sal probeer om vandag meer uit te vind. Waarin wil jy die enjin oorplaas? Ek vra dit bloot omdat ek redelik baie geleer het van die praktiese aspekte om 'n 3.0Di na 4.8 om te skakel.

Patrol fan!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
uiteindelik besluit om intussen 'n "Import" motor in Agarob te sit tot die saak teen Nissan en Imperial te berde gebring is ...
Het enigiemand die berig [brief aan redakteur] in Januarie se SA 4x4 Mag gesien ?? Ou van Groblersdal het presies dieslefde oorgekom, sy 2002 enjin het 180 000 km op en was NOOIT deur die agente gediens nie - en nogtans het NISSAN sy enjin en computer ten volle en gratis vervang.
ai tog ......

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: One DEAD Patrol
Oom Mac,
Gee hulle (Nissan SA) al die hel - met so n artikel op swart en wit en n prokkie gaan jy mos seer sekerlik iets aan die sakie kan doen. Ek het tans n probleem met my engine management liggie wat aankom - maar die kar doen niks snaaks nie - die liggie kom net aan en as jy dan die kar afsit en weer aanskakel dan is alles dood. Ry n entjie en die liggie kom weer aan. Kosie se launch (die computer wat hulle aan die kar koppel) gee net n 0087-ECM14 fout kode - niks meer nie en g'n mens weet wat dit beteken nie.
Ek gaan praat toe met die werkswinkel bestuurder hier by nissan by ons en vra of hulle nie net vir my hulle computer (die Consul wat net vir Nissan's is) op my kar wil sit en kyk wat se foutkode dit gee nie. So gese so gemaak.
Eerstens toe ek daar aankom krap hulle daaronder waar die ecu sit - en daar sien hulle my kar het n chip in!!! Die ou flip omtrent sy topgasket!!!!! En blameer toe sommer onmiddelik die chip vir die oorsprong van die probleem met die management liggie. Anycase hy gaan toe nog verder aan en se maar die consul computer is baie meer gesofitikeerd as die launch en se basies dis die "back yard machanics" wat launch computers gebruik want dis vir alle karre.
Anycase so koppel hy toe maar teenstrydig nog steeds die consul computer en doen n dianostics - en siedaar Nissan se computer wat so goed en slegs vir Nissan is gee toe presies dieselfde fout kode. En daar kan hulle toe ook nie vir my se wat dit beteken nie behalwe om die chip te blameer!!! Hulle clear toe die foutkode.
Ek kom huis toe - haal die chip uit en gaan ry weer met die kar - en daar kom die liggie weer aan!!! Terug nissan toe en weer se die nissan computer 0087-ecm14. Nou is die kar stock standard soos hy van die fabriek af gekom het en noukrap hulle eers kop - want die chip is dan nou uit!!!!! Weer reset hulle die ecu.
So het die liggie seker nou al weer so vyf keer aangekom terwyl ek ry - maar sit af sit aan dan is alles weer reg. So nou wil Nissan he ek moet die kar inboek sodat hulle al die elektiese bedrading kan nagaan - draad vir draad totdat hulle die fout kan opspoor - as hulle kan. Hulle dink seker hier staan "made in china" voor my kop geskryf.
Ek vat die kar maandag na n ander auto electrician & ecu specialist plek toe wat vir my sal kyk wat aangaan - en hopenlik die fout sal kan identifiseer. Noudat die chip uit is se Nissan hulle dink dit kan dalk n elektrieses probleem wees - maar toe die chip in was was dit die oorsaak van die probleem.
Hulle is n klomp BOBBEJANE wat verskonings uitdink vir hulle eie "incompetence" en skote in die donker afskiet!!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
Pieter - jy slaan die spyker so presies oppi kop'
Ja - Nissan gaan nog leer - dis nie net 'n Mulder wat groot op 'n kar kan skryf die di e*** set 4x4 ever nie..
My Patrol het presies daai simptome gehad - ek het hom driekeer na Nissan Imperial geneem en elke keer het hulle te vertel dis 'n skakelaar op die ratkas ... noudat hy flenters is is bewys dit was die diesel pomp/komputer wat overfuel het ... PRESIES die rede hoekom hulle ander 3.0 diesel enjins vervang het.
Oompie stel voor - vat jou Patrol na 'n BOSH agentskap -laat hulle jou dieselpomp en injectors deeglik nagaan -= voor jy die opdraande stryd met die bl***** moet stry om 'n verwoeste enjin reg te kry.
Ja - Nissan gaan nog leer - dis nie net 'n Mulder wat groot op 'n kar kan skryf die di e*** set 4x4 ever nie..
My Patrol het presies daai simptome gehad - ek het hom driekeer na Nissan Imperial geneem en elke keer het hulle te vertel dis 'n skakelaar op die ratkas ... noudat hy flenters is is bewys dit was die diesel pomp/komputer wat overfuel het ... PRESIES die rede hoekom hulle ander 3.0 diesel enjins vervang het.
Oompie stel voor - vat jou Patrol na 'n BOSH agentskap -laat hulle jou dieselpomp en injectors deeglik nagaan -= voor jy die opdraande stryd met die bl***** moet stry om 'n verwoeste enjin reg te kry.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
Terwyl julle nou se brag met julle se handelaars het ek een beter. My ou vriend Bredell sukkel nou al ses maande met sy Patrol se ratkas (2008 - 40k op die klok). Die slim manne by nissan het nou al 3 keer die control valve vervang want dit is stukkend en so raak die kar net erger. So drie weke terug diagnoseer hulle toe die probleem as die fuel pressure regulator. Ek se st.....t, fpr maak nie die ratkas rondspring nie, maar hulle is slim, die ding is nie in die land beskikbaar nie en hulle bestel een van Japan. Vrydag kom dit aan en hulle sit dit in, baie vriendelike dame met die mooiste soetste stemmetjie bel en se Mnr Roux ons het slegte nuus vir jou, ons het die fpr vervang en die kar doen nog dieselfde.
So by the way het ek gevra of hulle die diagnose gedoen het volgens die 38 bladsye wat presies vertel hoe dit gedoen moet word, wat een of ander Japsnees baie moeite mee gedoen het die die factory manual en hulle se die ding is te duur so hulle het dit nie gekoop nie.
Ai ek kry die manne wat die Skyline GTR koop baie jammer.
Sorry vir die OT.

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: One DEAD Patrol
Pieter, ek het verlede jaar in die Kruger wildtuin dieselfde op getel.
Liggie kom aan met start skakel af , start weer dan is ligge weg.
Het joune slegs aangekom met die aanskakel of terwyl jy ry.
Indien aankom slegs met "start" is dit een van die battery pole of n aard probleem.
Groetnis

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: One DEAD Patrol
Hello Koos,
Nee myne kom eers aan met ry - en snaaks genoeg ook net wanneer ek op die oop pad is en n konstante spoed handhaaf. Maar hy is onmiddelik weer dood (af) met aan en af skakel van die enjin.
En glo my ek het dit nou al intensief getoets - het weer van Woensdag af tot die hele naweek met die kar rondgery - slegs stads verkeer. Liggie het nie een keer aangekom nie!!!!!!!!!!!
Vanoggend klim ek op die N1 om die kar Brackenfell toe te vat na n auto electrician - ek het nog nie eers 5 kilo's gery teen n konstante spoed nie en woeps aan is die liggie!!!!
Dis die mees frustrerendste situasie ek wil al van my kop af raak!!!! Okkk omdat ek nie baie kennis het met betrekking tot meganika en elektronika nie en ek alewig op ander moet staat maak om probleme uit te sorteer. Ek het net die naweek vir Frans gese ek is besig om meer diesel uit te ry agter verskillende plekke aan die kar moet / wil werk as wat ek vir my plesier diesel ingooi!!!!
Ag ek bid tog net dat hierdie die laaste keer sal wees!!!
Nee myne kom eers aan met ry - en snaaks genoeg ook net wanneer ek op die oop pad is en n konstante spoed handhaaf. Maar hy is onmiddelik weer dood (af) met aan en af skakel van die enjin.
En glo my ek het dit nou al intensief getoets - het weer van Woensdag af tot die hele naweek met die kar rondgery - slegs stads verkeer. Liggie het nie een keer aangekom nie!!!!!!!!!!!
Vanoggend klim ek op die N1 om die kar Brackenfell toe te vat na n auto electrician - ek het nog nie eers 5 kilo's gery teen n konstante spoed nie en woeps aan is die liggie!!!!
Dis die mees frustrerendste situasie ek wil al van my kop af raak!!!! Okkk omdat ek nie baie kennis het met betrekking tot meganika en elektronika nie en ek alewig op ander moet staat maak om probleme uit te sorteer. Ek het net die naweek vir Frans gese ek is besig om meer diesel uit te ry agter verskillende plekke aan die kar moet / wil werk as wat ek vir my plesier diesel ingooi!!!!
Ag ek bid tog net dat hierdie die laaste keer sal wees!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: One DEAD Patrol
Hoop jy kom reg.
Kyk ook na overboost , siende dat jy die EGR afgeblok het.Dit is die mees algemeenste fout.
Sterkte
Kyk ook na overboost , siende dat jy die EGR afgeblok het.Dit is die mees algemeenste fout.
Sterkte
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
Gents -
BUT - wont you all join me in a joint approach [call it attack if yuou will] to NISSAN SA - Everybody who has had problems with their 3.0 DiD motors - PLEASE e-mail me the facts to: oom(dot)mac @ gmail (dot) com
I will then compile all and via the club & with assistance from Herrie [Omie Kobus] and the Ombudsman and the consumer council and the News 24 "consumer line" and my attorney, rattle the NISSAN Cage
It is time that Nissan shows a little RESPECT to it's loyal clientelle - and we can only succeed as a group
(Pieter - I think you must ASAB get your car sorted - it is the "euro spec" computer and the "euro spec" oilfeeder lines in your cylinderhed that is threatening you - it seems to be OK at sea level - but soon as you go inland - say about 700m above sea level - then the poo starts - until you are wger I adn JG and even Koos Bets' engines ended up -
Gents - please - let those e-mails roll in - it is time Nissan plays ball with us

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest