Volla, die sump hump is aan die voorkant (naaste aan die radiator) . Die foto hier bo is 'n generiese foto wat ek sommer van die net af geneem het, alhoewel dit presies ooreenstem met wat my engine alles op het, ingesluit die branches.
Die egine en ratkas is nog in my bakkie, kan dus getoets word voor dit gekoop word.