Cornelius,
Het toe my 305's gekry en sover is ek baie happy

Het regtig nog nie baie met hul gery nie want my kar is meer in die "operasie saal" as by die huis - staan tans by Burnco om die "casters" te laat doen na die groter bande op is.
Het wel die afgelope naweek Tulbagh toe en terug gery - en ek kan regtig nie kla dat my kar enigsins links getrek het nie - en die STT's klink vir my self stiller as my ST's wat voorheen op was - of dis die freeflow wat bietjie meer dreun!!!
