He he he .. as jy eers daai Trol gewoond is en al sy nukke sorteer is daar bitter min wat jou n hom sal laat wegmaak SOEK maar op Gumtree ens .. en dan kyk jy hoe baie croozers daar te koop is van dieselle modell .. ] Amper soos met n SANI of n TERRANO .. as jy n heel een het .. HOU jy hom [OF skop jou eie gat quicktime omdat jy wel verkoop het]
Om jou vraag te antwoord -- enigiets tussen 15 K en 60 K .. afhangend van toestand [bybehore tel nie veel nie .. selde 25 % van oorspronklike prys .. ] op n INRUIL [trade in] ?? MISKIEN 20 K as hy baie baie baie mooi en heel is]
Wat ek nou al kan aanbeveel :
SLACKEN the suspension. (remove some of the blades] [OR let MIKEM do it with Bilstein Shocks]
QUALITY shocks [ I am happy with my GABRIEL Safari .. but LOBO has a different application for us] Bilstein / KONI are very good
DONALDSON Air cleaner
Weber 38 carb [with extra electrical pump to avoid fuel starvation due to float level running dry during steep climbs] OR a DELORTO [IF you can find one] OR you can go fuel injection like I did with LOBO [maar dis nogal duur]
LOBO runs on DICTATOR .. but any of the a/m ECU's like Spitronics also great.
As for the rest ?? keep original or pimp .. let your purse and conscience decide 