Hello Almal,
Definitief gaan dit oor die KLOOF Herrie.
Dit is a baie tegniese roete, jy moet heeltyd beplan. Jy kan maklik jou kar seermaak as jy nie stop en uitklim en beplan nie. Die is baie lekker vir span bou en om jou co pilot a work out te gee en kennis op te kikker.
Maar dit is baie mooi daar in die berg.
Dit is verskriklike klip terrain!
Ek is maar nog baie groen as dit by die 4x4 kom, so dit mag dalk vir die ervare manne baie maklik wees. Maar die Patrollie hardloop dit kaf in NO time. hahaaha
God follows me where I tread.....
2007 Nissan Patrol 4.8 GRX = GRIZZLY!!!