4x4 Action group River trip Aug. 2014
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 292
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus five 4.2 diesel p/u plus 2 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 102 times
- Contact:
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Mooi fotos.
Ek kan dalk net byvoeg dat die skedule nie vas kan wees nie.
Die enigste deel wat ons kan waarborg , is die koordinate vir die begin punt. Daarna bepaal die rivier jou lot.
Wat die trippie lekker maak is die onvoorspelbaarheid en vryheid om te ry en kamp waar dit lekker lyk.
Alhoewel jy relatief naby aan plekke soos Gyani is , kan jy net sowel in di middel van nerens wees. Baie min kans om gou n ekstraksie te reel.
Ek vermoed ek gaan ook volgende jaar weer.

- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 894
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 27 times
- Been thanked: 136 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Sjoe Christo - oral waar ek ky is daar so 'n rooierige patrollie!
Was daar ander mense ook?
Was daar ander mense ook?

- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Ek is nie regtig lus vir die Klein Letaba nie, so ek is besig om met die "locals" te gesels sodat ons 'n groot deel van die Molototsi eerder ry, die klein deel wat ons daarvan gery het was vir my ook mooier as die Klein Letaba, wat dit egter ook volgens my beter maak is dit waar jy uit die Molotosi klim is dit so 5km grondpad enn 22km teer dan kan jy in die Klein Letaba klim so as tyd dit toelaat dan ry ons albei.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Nog so paar met bietjie minder "rooi" in........
- Attachments
-
- 2014-08-08 10.07.17.jpg (168.75 KiB) Viewed 2732 times
-
- 2014-08-08 10.07.10.jpg (189.46 KiB) Viewed 2732 times
-
- 2014-08-08 10.07.03.jpg (186.84 KiB) Viewed 2732 times
-
- 2014-08-08 10.06.56.jpg (176.52 KiB) Viewed 2732 times
-
- 2014-08-08 10.06.50.jpg (168.9 KiB) Viewed 2732 times
-
- 2014-08-08 09.22.30.jpg (122.21 KiB) Viewed 2732 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
En nog......
- Attachments
-
- DSC_0129.JPG (158.34 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0126.JPG (213.37 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0125.JPG (217.18 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0124.JPG (209.19 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0123.JPG (343.86 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0024.JPG (202.96 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0013.JPG (228.74 KiB) Viewed 2731 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Laaste paar...
- Attachments
-
- DSC_0226.JPG (144.72 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0201.JPG (221.17 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0176.JPG (159.34 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0170.JPG (200.48 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0166.JPG (194.32 KiB) Viewed 2731 times
-
- DSC_0144.JPG (216.47 KiB) Viewed 2731 times
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 292
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus five 4.2 diesel p/u plus 2 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 102 times
- Contact:
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Lyk my die 4x4 Action group se manne beplan dalk n derde trippie die jaar.
Die Whatsapp groep het vanoggend weer begin raas.
Laaste kans voor dit begin reen!
Die Whatsapp groep het vanoggend weer begin raas.
Laaste kans voor dit begin reen!
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Christo
Gaan jy weer?
Wat is die datum?
Lykmy 'n winch is essensieel?
Gaan jy weer?
Wat is die datum?
Lykmy 'n winch is essensieel?
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2859
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 270 times
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Ok ek het die detail so min of meer in plek.
Krugersdorp tot by ingang van Molototsi 472km
Petroport op N1 tot by ingang van Molotosi 376km
Roete is basies die N1 tot by Polokwane, Stop by Shell vir iets te ete en maak voertuie vol, en dan die R81 waar ons optop by Maphalle 126km va Polokwane. Van hier is dit nog 20km tot by ingang van Molototsi, Mapsource dui brandstof aan by Senakwe 2 km voor ingang maar dit is nie altyd beskikbaar, indien wel top ons daar op net vir ekstra gemoedsrus.
Volg die Molototsi dan vir ongeveer 100km tot waar hy uitmond in die Groot Letaba. (Aanduiding is dat indien nie haastig vat hy so 4 dae om te doen)
Krugersdorp tot by ingang van Molototsi 472km
Petroport op N1 tot by ingang van Molotosi 376km
Roete is basies die N1 tot by Polokwane, Stop by Shell vir iets te ete en maak voertuie vol, en dan die R81 waar ons optop by Maphalle 126km va Polokwane. Van hier is dit nog 20km tot by ingang van Molototsi, Mapsource dui brandstof aan by Senakwe 2 km voor ingang maar dit is nie altyd beskikbaar, indien wel top ons daar op net vir ekstra gemoedsrus.
Volg die Molototsi dan vir ongeveer 100km tot waar hy uitmond in die Groot Letaba. (Aanduiding is dat indien nie haastig vat hy so 4 dae om te doen)
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- bogeyman
- Senior Member
- Posts: 292
- Joined: 24 May 2011 11:14
- Full Name: Christo Boegman
- Nickname: Chris
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus five 4.2 diesel p/u plus 2 safari workhorses. - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 102 times
- Contact:
Re: 4x4 Action group River trip Aug. 2014
Alex,
Nee , selfs ek moet nou en dan werk.
Ek en Dirk sal definitief volgende jaar gaan.
Lyk my 4x4 action group se manne beplan om 19 tot 21 September te gaan. Praat met Incrediblebob by 4x4 community. As dit voor dan begin reen , sal daar meer as een kar op n lowbed huis toe gaan.
Nee , n wenas is nie noodsaaklik nie , maar meer as een sterk voertuig en herwinningstoerusting is definitief nodig.
Die Patrols het nie gesukkel nie , maar n paar karre het baie diep in die onvoorspelbare sand weg gesak. Van die rots riwwe het ook n paar ouens laat vashaak.
Met my 33' bande by 1.1 bar moes ek baie in low range 2e rat ry om genoeg krag op die wiele te hou.

Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 1 guest