Hight above see level ... MOSt [if not all] pf the ZD 30 engines giving way happened on the "high" ground and in temp of 30 ++ cels.
The only answer I could ever derive from a Nissan "person" was that the computer for the ZD30 Nissans were set as default for european situation - [lekker koel daar, en amper seevlak .....] - So, hier in Afrika en daar onner in OZ - dis waar hulle breek.
Groot hartseer dat Nissan nie hulle flop erken en die enjins vervang asook die komputers [hulle het wel 'n paar "faulty" ECU's vervang - maar net 'n fraksie wat werklik die skade aangerig het. [ten minste doen Toyota 're-call' van miljoen en meer karre, iets van "ethics" wat Nissan gerus kan leer..
Ek het altwee my ZD30 enjins ge -"Chip" .. en konserwatief laat stel .. en sover hou dit...
