Jammer om te hoor!
Daar is soveel lekker aktiwiteite wat deur die jaar gebeur dat 'n mens jou dagboek fyn moet beplan & jou 'timing' mooi moet regkry.
Events wat groot groepe trek kry dit met rede reg en 'n ou wil die volgende jaar weer moeite doen om daar te wees.
Hierdie Forums is gelukkig 'n goeie 'vertrekpunt' om dit wat meeste v ons so geniet om te doen, met ander te deel, hetsy die soet of suur daarvan.
