Ek het twee matte beskikbaar vir die 1998 Nissan Patrol laai area. Sien fotos!
Die fotos is geneem vanaf my Patrollie wat a 2007 model is en dit pas perfek, soos jul weet het die basis van die Y60 tot Y61 maar dieselfde gebly.
Daar is net 2 beskikbaar!!! R300 elk.
These are load-bay protectors! Manufactured by EGR! High Quality! Durable!
