Die eienaars het hom as 'n kamp voertuig gebruik en hy het ook 'n sub-tank in wat ek vir meer as 20 jaar nie gebruik het nie. :D
Ek het toe besluit om die sub-tank te gebruik en het die prop gedeelte ingebou en toe uitgevind dat die tank 45liter petrol vat! So die main-tank is 80 liter en die sub-tank 45 liter en saam het ek dan 125 liter en kan nou baie verder ry voor ek weer petrol nodig het.
