Weer eens trots om deel van n groep te wees
Ek moet se die dag was baie nice almal het n goeie gees gehad....
Die patrols was in my oe koning ....dankie vir almal se input
Julle manne fokus
Ek het nog nie my fotos gelaai nie maar het nie krag van sondag oggend af nie sal vir Piet vra om n paar op te sit
