One DEAD Patrol
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
One DEAD Patrol
eisjjjjjjjjjjj - this calls for a looooooooooooooong story, I will type it up and place it a some magazine, as the amount of bad luck I had this last couple of days warrants a BOOK, never-mind a short story.
The long and the short of it is - AGAROB died over the weekend [engine wise] in Botswana, between GANZI & SEHITWA [10km short of Sehitwa..] 42 degrees C in the shade.
Dont know what is wrong with it yet - Imperial Nissan is looking at it and will inform me ... also don't know when that will happen.. Symtoms: It started shuddering / vibrating and then spewed white smoke out the exhaust.
it still can idle but have no power - and sounds like it is idling ons just 3 cylinders. It spews out oil from the dipstick opening...
I will do a write up of it all and let you guys know where to go read it .... even including breaking TWO solid tow bars, having a bottle opener puncture my tyre - AND the Land Cruiser towing us shedding a fan belt ... the moby jack bursting a tyre 80 Km from home ... one glass falling out of my spectacle
and now the Nissan agency starts dragging feet & looking for excuses to delay...
wag laat ek ry en 'n agent gaan d*()&%*&)_()()+ ... of iets.

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: One DEAD Patrol
Jammer Oom MAC, soos my werkers sou se Sorry !!Sorry Sorry.
Die grenaat het ontplof.
Dit bewys net een ding wat die manne met brille en witjaste ons vertel. n Feit soos n koei, Turbo Diesels is nie vir warm klimate bedoel nie , hulle suffer terrible , jy merk dit op met n EGT gauge .By daardie temp. hardloop die uitlaatgasse sonder moeite ver bo die 720 grade C , en dan presies Oom se simptone , hy het n gat regdeur die piston gebrand terwyl die water temp. normaal toon. n Algemene einde van turbo enjins hier in ons warm klimaat.
Onthou n Diesel enjin se optimum temp is Vries tot 18 grade c ambient.
Sterkte Oom Mac

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: One DEAD Patrol
Dankie Koos - vir die advies en die STERK wens. Smaak my 'k gannit noorag kry.
Ten minste lê ammal vanni lag assik die storie vertel ...
Ten minste lê ammal vanni lag assik die storie vertel ...

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: One DEAD Patrol
Hello Oom Mac
Dis n vreeslike eina pyn hierdie
- ek voel hom sommer so met oom en dis nie eers ek nie. (Onse 2 het mos die boetie / sussie karre - so uit die selle stal)!!
Ek wetie of oom my posting so ruk terug gelees het oor die "Value of dyno tuning" nie - maar as ek oom se remarks so tussen die lyne en kortom lees en dan kan ek net vir Onse Vader dankie se dat ek nie gesit het daar waar oom nou sit nie. Gaan lees bietjie daai posting van my - oom sal dit baie interessant vind.
Maar my ou Blaasoppie bring nog sy kant - ek laat hom darem baie gereeld en mooi versien - so dalk is hy ook dankbaar daarvoor!! Maar ja - ek was Des 08 in Richtersveld met temperature elke dag tussen 40 - 45 grade en baie baie baie oorverhittings probleme met ou Blaasoppie - maar miskien het dit my ook gered van n gewisse dooie Patrol!!!
Ai ek wens oom alle sterkte toe en bid darem hard dat die skade nie te groot sal wees nie - maar dit klink nie goed nie. Terloops - het oom n egt meter in??
Groetnis - hou ons op hoogte asb.

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333

- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: One DEAD Patrol
Oom Mac, is daardie Patrol van jou nie een van die diesel outjies wat wanneer hy nou begin probleme gee dat Nissan weens n fabrieksfout n klompie vervangings gedoen het om die voertuig weer rybaar te kry nie. Vind bietjie uit voordat hul allerande simpel stories probeer spin.
Sterkte en onthou geen klip te groot word in ons pad gerol nie.
Groete
Jules

Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- tour de frans
- Patrolman
- Posts: 797
- Joined: 03 May 2009 19:48
- Been thanked: 22 times
Re: One DEAD Patrol
Hi oom Mac hoop jy kom vinnig reg met jou Patrol.Ja en die egt wat te hoog is kan die enjin breek soos Koos se en die water temp is normaal.Maar die hele wereld se beweging bestaan uit groot diesel vervoer met turbos,so dit kan warm buite wees solank die egt nie oor die geheime hitte van 700 grade gaan nie kan niks gebeur wat smelt aan betref nie,en die water is normaal.Die manne met groot trokke wat n lewe maak uit transport werk nie net in die winter nie omdat hulle enjins smelt in die somer, dit n klomp bolletjies strooi.As dit so was het hulle mos petrol enjins ingesit.In elk geval Good luck met oom se kar,mag hulle hom vinnig reg, reg maak en na oom se sak kyk.
Groete
Frans
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: One DEAD Patrol
Frans , daars dag en nag verskil tussen groot diesel enjins en kleintjies .Die trokke is almal gietyster blokke met groot silinders en werk teen lae toere ens,en dit is bloot om ekonomiese redes dat trokke diesel aangedrewe is.
Vandag se vinnige diesels enjins soos ons dit ken in alle voertuie is alu. blokke klein pistons van n ligter diens allooi en hardloop @ hoe omwentelinge. O ja en verkoeling stelsel van gemiddeld 8 lt. Daarom is hul nie so duursaam nie.
Die issue van warm ambient temp. is al hoekal bewys, dat Petrol enjins hulle Diesel ewekniee out perform in sulke toestande. Praat met enige diesel enjin eienaar en vra hom hoe trek sy voertuig op n baie koue winters oggend, en dan op n snikhede warm dag.
Ek selfs ry al sedert 1995 Turbo diesel enjins, so ek ken hul beperkinge , BAIE BAIE meer as n petrol.
Daars net 2 voordele om n diesel te bestuur, brandstof ekonomie en die lae gevaar van vuur of brand van die brandstof wat jy saam ry.
Soos jy se alles gaan oor die uitlaatgas temperatuur, en glo my jou voertuig bereik dit skrikwekkend vinniger as dit buite 42+ grade c vs 18 grade c teen 110 km/u in 5de met n treiler.Hou maar net die meter dop.
En as dit nog ver bo seespieel soveel erger.
Groetnis
Vandag se vinnige diesels enjins soos ons dit ken in alle voertuie is alu. blokke klein pistons van n ligter diens allooi en hardloop @ hoe omwentelinge. O ja en verkoeling stelsel van gemiddeld 8 lt. Daarom is hul nie so duursaam nie.
Die issue van warm ambient temp. is al hoekal bewys, dat Petrol enjins hulle Diesel ewekniee out perform in sulke toestande. Praat met enige diesel enjin eienaar en vra hom hoe trek sy voertuig op n baie koue winters oggend, en dan op n snikhede warm dag.
Ek selfs ry al sedert 1995 Turbo diesel enjins, so ek ken hul beperkinge , BAIE BAIE meer as n petrol.
Daars net 2 voordele om n diesel te bestuur, brandstof ekonomie en die lae gevaar van vuur of brand van die brandstof wat jy saam ry.
Soos jy se alles gaan oor die uitlaatgas temperatuur, en glo my jou voertuig bereik dit skrikwekkend vinniger as dit buite 42+ grade c vs 18 grade c teen 110 km/u in 5de met n treiler.Hou maar net die meter dop.
En as dit nog ver bo seespieel soveel erger.
Groetnis
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: One DEAD Patrol
Baie bly Oom is veilig terug.
Baie sterkte met die Patrol. Ek hoop als loop goed.

THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: One DEAD Patrol
Hello Koos,
Jong ek is nou nie n expert op enjins (diesel of petrol) nie - maar ek stem darem nou nie heeltemal saam met jou nie.
Ek het nog nie n diesel engin gesien met n aluminium blok nie - aluminium tops ja maar nie blokke nie - sover my kennis strek is dit alles gietyster. Ons 3.0l diesel Patrols is n goeie voorbeeld - dis n gietyster blok met n aluminium top. Die ouer 4.2 diesels het cast iron blokke en tops - nie alu nie. Jou kompressie ratio op n diesel engin is maklik tot 2 keer meer as op n petrol engin - en dan gaan n aluminium blok dit nie maak nie. Dit is nie bloot om ekonomiese redes dat trokke diesel aangedrewe is nie - dit is nie moontlik om n trok petrol aangedrewe te maak nie - hy sal n tenker moet saam ry net om al die brandstof te voorsien - om nie eens te praat van die SIZE van wat daai enjin gaan moet wees om die trok weg te kry nie!!
Verkoeling stelsels word ontwerp om die enjin te diens vir sy size, krag ontwikkeling en gebruik / werking. Jy gaan beslis nie n 30l verkoelingstelsel op n 3.0l Patrol se enjin sit nie - die kar sal hom dood dra aan al die water. Net soos jy nie n 8l verkoelingstelsel op n 25ton trok gaan sit nie - die enjin sal opsieze binne die eerste km.
Ek stem wel met jou saam dat n diesel voertuig swakker perform in baie warm hitte - dit is inderdaad alom bewys en word deur ons self daagliks ervaar. Maar as mens wereldwyd gaan kyk na ambient temperature en die gebruik van diesel voertuie sou ons wereldwyd met baie meer gebreekte diesel enjins gesit het as ambient temperatuur so n groot rol speel soos ek jou verstaan. Die groot manne met die wit jasse wat hierdie enjins se ontwikkelings doen neem seer sekerlik aspekte soos wisselende tempareture in ag. Kom ons vat nou maar die arabiese lande waar Patrols ook baie gewild is - hulle ry nie net met petrol Patrols nie en daar is temperature ook maar hoog. Gemiddelde somer temperatuur in SA glo ek is niks onder 25 grade nie. Ek is deur die hele Richtersveld Des 08 met dagtemperature van 42 grade plus - en hoewel ek oorverhittingsprobleme op my kar ervaar het het my voertuig geen ander probleme gegee nie - en ek het +- 5500km afgele met my Des vakansie - baie swaar gelaai met n dakrak en my Conquest Trailor gesleep.
Anycase - hierdie is net my beskeie opinie - ek se dit nie om te argumenteer nie. Dit kom maar net weer terug na die belangrikheid en punt toe van n EGT meter - diesel voertuie behoort eintlik ten minste standaard daarmee uit te kom. Net om af te sluit - ek het al in Nov 2007 my Dastek Chip laat insit - gespring van 105.7kw en 331nm na 125.2 kw en 410nm - maar nooit geweet of besef ek sit met n overfuelling probleem nie. Dit het eers aan die lig gekom nou 2 maande terug toe ek n EGT meter laat insit het - met egt's wat by amper 900 grade gaan draai het!!!! - en 25000km later. Dit kan nie net blote geluk wees dat ek nie groter of ander skade opgetel het nie - veral nie as jy in ag neem ek gebruik my voertuig net vir sleep en 4x4 nie.

Koos,daar is n dag en nag verskil tussen trokke en klein diesel enjins,die een is groter as die ander een dis al.Hulle almal het gietyster blokke,ek het nog nie een gesien met alooi nie.Help my reg as dit so is.Trokke of groot diesels werk teen lae toere ja maar ontwikkel bo 2000nm,en verbrand baie brandstof,maar n klein diesel word nie swakker gebou omdat hy kleiner is nie.n 500cc diesel en 12l diesel verbrand n verhouding dieselfde diesel om werkverigting te kan gee.Dis maak nie saak of die enjin groot of klein is nie,solank hy nie overfuel of oor verhit nie,hy sal nie smelt nie.Al is dit hoe warm buite.Die ambient het wel n rol met die krag wat die enjin lewer goed of minder goed,soos enige ander enjin.
Die feit dat kleiner diesels hoer rev is so maar dit breek hulle ook nie.Klein diesels maak sy meeste krag op n lae rpm want hy boost op sy hoogste daar,so die kanse vir smelt as hy verkeerd fuel is beter vir smelt, groter waar hy die meeste krag maak en dit teen lae toere.Ry hom heel dag teen die rev limmeter,boost hy nie vol nie en fuel hy ook nie vol nie ,so hy smelt nie,hy val uitmekaar omdat jy hom over rev ja, maar hy smelt nie.
Waaroor argumenteer ons hier, oor diesels wat smelt of diesels wat swaker loop wanneer dit warm is?Dis twee groot verskille en ek kan uitbrei oor altwee.
Groete
Frans
Die feit dat kleiner diesels hoer rev is so maar dit breek hulle ook nie.Klein diesels maak sy meeste krag op n lae rpm want hy boost op sy hoogste daar,so die kanse vir smelt as hy verkeerd fuel is beter vir smelt, groter waar hy die meeste krag maak en dit teen lae toere.Ry hom heel dag teen die rev limmeter,boost hy nie vol nie en fuel hy ook nie vol nie ,so hy smelt nie,hy val uitmekaar omdat jy hom over rev ja, maar hy smelt nie.
Waaroor argumenteer ons hier, oor diesels wat smelt of diesels wat swaker loop wanneer dit warm is?Dis twee groot verskille en ek kan uitbrei oor altwee.
Groete
Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Gu y61 pickup- 6.2L chevy
Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 5 guests