Ok ek het ook n Ironman 12,000lb winch te koop, ek het n ander bumper op my Patrol gesit en daar is nou nie meer plek vir my winch nie

Maar nie te min, ek gaan nie binne die volgende jaar of twee alleen overland nie so sal kan reg kom sonder hom.
Hy is nog 100%, kort dalk n nuwe kabel. Hy het ook net n wireless remote en nie die kabel nie.
Ek sal bietjie fotos neem en op sit.
Wil graag R4,000 R3,500 he vir hom