
Anders frek hy as ek dadelik ry, dis nasof die diesel nie lekker deur kom as hy koud is nie. Soos 'n airlock of iets in die system.

En ook as jy in die wille tuin vir die leeus loer.Kagiso II wrote:Migiel -- kanni onthou watter pitons dit was nie -- ALERT het van die rak gaan haal en Wessel het ingesit :-)
Wat die glazing betref -- onthou ook om as jy op n 4x4 roete is en jy staan lank en wag vir jou beurt by n "opstacle" .. skakale AF daai diesel want anders 'glaze' hy![]()
![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests