Hou ons op hoogte - dit is altyd goed om sulke goed te weet en waar anders dit gesource kan word - behalwe Nissan SA!!


Ek sal hulle kontak, maar ek kon nog nie discs vir die 4.8 in SA opspoor nie maar wel vir die 4.5.Herrie wrote:Wat van Powerbrake hier in SA? Hulle nommer is 012 998 0214. Het eendag 'n praatjie oor hul brieke bygewoon - klink nogal goed.
Powerbrake doen nie Patrol discs nie maar is verspreiders vir DBA.Herrie wrote:Wat van Powerbrake hier in SA? Hulle nommer is 012 998 0214. Het eendag 'n praatjie oor hul brieke bygewoon - klink nogal goed.
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests