
Sterkte metti dash strippery .. merk elk skroefie en draadjie met masking tape en coki pen en die terugsit is oppikop die reverse van uithaal.
Kry vooraf die draad-springs wat daai levers heen en weer skuif, as een gebreek is en wil jy hom kan vervang .. nie dan eers loop stane soek nie.
Jy sal waarskynlik n laaaang langneustangetjie nodig hê om op die biets plekkies by te kom.
o-ja -- hou ook n uittrek magneet opteller byderhand -- jy SAL n skroefie laat val en sonner n magneet sal jy hom nie uit daai slootjies kry nie.
Breek n klein speakertjie se magneet - sit dit voor op n stuk baaldraad [binddraad] vas .. hy kan buig en dan kan jy nogal nice plkkies byklom met hom




