Spare wheel cover
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
- Marino4x4
- Patrolman
- Posts: 520
- Joined: 19 Oct 2011 12:15
- Full Name: Marinus Potgieter
- Nickname: Marino4x4
- Home Town: Bloemfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bloemfontein
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 87 times
Re: Spare wheel cover
Watter grote band het jy op? As jy groter as standaard gaan, sal jy n aftermarket een moet kry ,as ek dit reg het. Ek het n escape gear een gekry. Hoop jy kom reg. Ek weet daar was oor die vakansie iemand wat sy cover wou verkoop/wegee, kan nie onthou nie.
-
- Full Member
- Posts: 40
- Joined: 21 Dec 2013 10:58
- Full Name: Frans Reichert
- Nickname: Frans Reichert
- Home Town: Kimberley
- Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 3 times
Re: Spare wheel cover
Ek het 265 op, maar dit is persoonlikke smaak, ek hou nie van die escape gear cover nie, ek soek 'n swart een. 4x4 community verkoop, maar ek raak nou haastig, en hulle is uit vooraad.Marino4x4 wrote:Watter grote band het jy op? As jy groter as standaard gaan, sal jy n aftermarket een moet kry ,as ek dit reg het. Ek het n escape gear een gekry. Hoop jy kom reg. Ek weet daar was oor die vakansie iemand wat sy cover wou verkoop/wegee, kan nie onthou nie.
Dalk moet ek maar weer een laat opmaak, ek het dit laas met my Syncro se spare gedoen.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Stefan
- Moderator
- Posts: 1692
- Joined: 28 Apr 2009 08:43
- Full Name: Stefan de Villiers
- Nickname: Stefan
- Home Town: Bothasig, Cape Town
- Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Has thanked: 175 times
- Been thanked: 50 times
- Contact:
Re: Spare wheel cover
As dit 'n 265 is, behoort jy 'n swarte by Midas te kan kry. Hulle is nie super duursaam nie, maar dit sal seker die 'job' doen tot jy een kry waarvan jy hou.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest