Manne, Maninne - Kersfees om die draai.
En ek is nognie eens by 200 bybels uit n behofte vir 1000, nie. Dink jou in - daar is hele dorpies / Veeposte bo in Ngamiland, Botswana waar daar geen Bybels is, nie. Soos in nie eens een nie. Maar doe hoinger na die woord, dit is wel daar.
Die Heer het dit my op di ehart gele om vanjaar 1000 Tswana Bybels vir die sendelinge in die gebied te gaan gee, vòòr Kersfees, wat die Pastoor dan op Kersdag tydens sy diens as Kersgeskenk vir die wat getrou was en hul deel doen in die gemeente, 'n Bybel te oorhandig ..
Dink jou in wat hulle week na week moet ervaar:
Dis Sondagmôre.
Die hele gemeente het vanmôre kerk toe gekom.
Die dominee kyk so na sy kudde. Die kinders sit hier heel voor styfff teen mekaar aangedruk - oë vol afwagting op hom.
Die ouer madalas het stoeltjies. Die res staan of sit op die warm Savuti sand. Party het darem ‘n kussing of opvoukombersie saamgebring. Almal is gereed vir die Woord wat hy vandag gaan bring. Vandag se teks kom uit 1 Konings 19. ‘n Boodskap oor tou-opgooi. Moed verloor . En wen …. in Christus.
Ons lees saam.
Vyf groepies bondel saam. Elkeen ewe ywerig om te volg wat hy lees. In twee van die groepies is daar so effe ‘n gestoei oor wie die Bybel mag vashou. Dominee kug en kyk hulle oor sy bril. Die kawolt bedaar. Hy sug, voel soos Elia vanmôre. Dieselfde Elia van Konings 19. Hy wil ook gaan lê. Tou-opgooi.
Vyf Bybels in ‘n gemeente van 100 gesinne ++. Vyf bybels wat moet beurt maak om 100 gesinne te bereik ... en daar is nog ‘n paar honderd gesinne wat hy nog moet bereik. Sonder Bybels? Hy sug. Gaan voort met lees.
En dit hinder my …… Ken jy iemand wat ‘n Bybel of 10 kan bydra? Ek sal dit vir hulle neem daar in Botswana.
Help my net met die brandstof en genoeg Bybels, asseblief, dan ry ek met graagte – Seronga, Sepupa, Xade, Xanagas – waar ookal.
Ons ervaar dieslfde met Jesus Film uitreike. Daar is genoeg wat KAN lees, wat wil lees, wat smag na n Bybel. n Eie bybel. Maar daar is nie genoeg Bybels nie. ... nognie.
So sit hulle - in n Kerk gebou met skadunet en Mopanie latte - Maar net n paar van hulle het Bybels.
Bibles 4 Christmas Outreach
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Bibles 4 Christmas Outreach
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

Re: Bibles 4 Christmas Outreach
Om dit sommer maklik te maak as iemand n las wil maak vir di eBybel Uitreik - hier is die Bank inligting:
OutreachAfrica Banking Details
OutreachAfrica is a Non-Profit Organisation (NPO) registered to support Outreach work and we operate as Outreach2Africa as our brand name.
Account name: OutreachAfrica
Bank: Standard Bank
Branch: Castle Walk
Type: Savings
Branch Code: 01464500
Account number: 415214742
OutreachAfrica
086-110-NPO
In support of Missionaries all over Africa
M +27 (0)82 699 3055
F +27 (0)866 231 097
http://outreach2africa.co.za/
e-Mail info@outreach2africa.co.za
PO Box 16275 | Atlasville | 1465
Mac Mc Menamin 082 699 3055.

Nou eers bikki "one-on-one" metti manne praat .. ons het so net by 200 Bybels sover. Ons het die vertrek datum aangepoas na 14 Des - juis om iemand wat wil / kan help tydjie te gee daarvoor.
AS DAAR IEMAND IS WAT OOK WIL SAAMGAAN - dit sal wonderlik wees :-) Ons deel die uitgawes gelyk tussen die span wat saamgaan [begroot vir so R3000 alles ingesluit]
Vertrek 14 Des 04:oo - terug op 22 Des.
'n Makoro rit op die Delta is in die progranm ingesluit - as jy nognie ervaar het nie.
En saans uitreik met Jeuss Film na cattle posts waar die Sendelinge nie alleen kan bereik nie.
Ek hoor graag van jou :-)
Outreach2Africa@Gmail.com
082 ses99 drie nul 55.
AS DAAR IEMAND IS WAT OOK WIL SAAMGAAN - dit sal wonderlik wees :-) Ons deel die uitgawes gelyk tussen die span wat saamgaan [begroot vir so R3000 alles ingesluit]
Vertrek 14 Des 04:oo - terug op 22 Des.
'n Makoro rit op die Delta is in die progranm ingesluit - as jy nognie ervaar het nie.
En saans uitreik met Jeuss Film na cattle posts waar die Sendelinge nie alleen kan bereik nie.
Ek hoor graag van jou :-)
Outreach2Africa@Gmail.com
082 ses99 drie nul 55.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Bibles 4 Christmas Outreach
Vir elkeen [en ek gaan nie almal se name lys nie] wat n bydrae gemaak het - Hier is waar ons staan op die vooraand van die Uitreik:
Ek so sooooo graag 1000 Bybels wou neem, maar ons "deadline" "bottom line" was 500 alvorens ons ry. En ons is by 500 :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
BERIG:
Liewe Uitreik Ondersteuners,
En so moet ek elke jaar my kop laat saak en vra Vergewe Here -- oor my kleingeloof en twyfel. En amperse tou opgooi.
Eergister laat weet On The Dot EN Bybelgenootskap - hulle het GEEN 1908 vertaling Tswana bybels beskikbaar nie.
Die Engel by On The Dot kom terug en sê sy kan 200 Tswana Bybel [Nuwe vertaling] bekom.. ( MAAR ons benodig die ou vertaling vir Ngamiland .. ek bel ee3rs vir Willie op Seronga om te verneem .. WAT NOU???]
Ek bid nie juis nie .. murmureer net na Bo en kry sommer lekker met die 'selfjammer"
Gisteroggend draal ek om te bel na On The Dot - maar bel tog.
Kry vir Marietha en ons maak planne .. dit lyk of ons eers in Januarie ons Bybels kan kry.
Om seker te maak , maak ons weerskante On The Dot se webblad oop en ek kyk na die ISDN nommer.
Volgende oomblik se Marietha: "Ons het 2000 van daardie" !!! 1908 vertaling, Beibele Boitshepo.. Thank you Jesus !!!! PRESIES wat ons nodig het vir die uitreik...
Hoe? Jy moet maar jou saak met Die Here regmaak as jy NIE sy wonderwerke in SY intrede verstaan nie.
Toe kom die volgende krisis - ek moet vòòr 12:00 middag die R16,000 vir die 250 Bybels en die vraggeld
Kort-om .. ek het dit NIE gemaak nie maar 20 oor 1 kon ek Marietha bel en bevestig - die R15000 vir die bybels en die R1000 vir vraggeld is in hulle ABSA rekening in kontant oor die toonbank inbetaal.
Genadiglik is daar genoeg vriende op die 4x4 kringe en ander kennisse wat bygedra het sodat daar genoeg was hiervoor.
Ek kontak vir Johan Buys [wat ek hoop wel nog kan saamgaan op die Uitreik] en ek vra dat hy ook sal saam bid ...
En ????
En vanoggend kry ek hierie e-pos van die Engel, Marietha Dinkelman, daa' onner uit die Kaap uit. Bybels is oppad.
Baie Dankie Marietha. Jy sal seker nooit weet hoe baie jou ywer en hulpvaardigheid vir ons en hierdie Uitreik beten, nie. Baie baie baie DANKIE. - Geseende Kersfees vir jou en joune.
Mens sien en hoor dit so baie - selfs op Kanselkleed .. "Vertrou op Die Here"
Dis tyd dat ek dit doen. Rerrag en sonner twyfels.
Nou -- vir elkeen wat hierdie kry en en verneem van:
Bid saam vir die Uitreik ook, asb,: Ons veilige reis heen en weer; die bestemming van die Bybels en wie dit bereik en die Siele vir die Koninkryk wat die Bybels gaan bereik.
Groetnis en Geseende Kersfees vir jopu en jou en jou .. en jy ook
Loer gerus in op ons OUTREACH 2 AFRICA webblad: http://outreach2africa.co.za/
asook op die FaceBook Groep: https://www.facebook.com/groups/609272532435198/
SJALOM / KAGISO

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest