im not sure if im allowed to say everything haha, anyway. oompie mac die jimny is bieq klein. nie so klein binne soos die landrover nie. ek kon nog gemaklik sit binne hom, die karretjie lyk soo klein van buite af dat ek nie gedink het ek sal pas, waar die landy nou weer grood lyk buite en binne kan soo grood soos n gras snyer maar ja dis my opinie en dink wimpie sal saam stem haha. die nuwe kb300 dteq isuzu is nogals nice, nissan moet die hardbody so biekie opkikker met n vars look en zd30 common rail engine om in kompitisie te bly, navara se throttle response is amazing, waar die jeep se powersteering pomp besig was om op te pak en mens 3jaar moes gym om die wiel te draai

waar elke club hulle eie obsticle moes op set met hulle "brand" was baie interesant, baie mense wat baie geld spandeer het op hulle voertuie was nie gelukkig toe daniel se ons gani met ons eie voertuie ry nie, waar ander helfte verlig was.
d22 warmachine nuff said...